Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776358892
Published: April 2023
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 94.00

Matrone op ’n Harley

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Charlotte Beyers doen aansoek vir ’n pos as matrone by die indrukwekkende Shalom Verpleegkundige Kliniek. Sommer met die intrapslag spring sy en die formidabele baas van die kliniek op ’n verkeerde voet weg. Volgens hóm lyk sy nie soos wat ’n matrone behoort te lyk nie, verál nie toe sy met ’n Harley by die kliniek arriveer nie. Wie weet hoeveel tatoeërmerke onder die sexy leeruitrusting verberg word? Gaan Charlotte haar man kan staan teen die aanvanklike teëstand van die personeel, en veral die antagonisme van haar hoofsuster? Gaan sy bestand wees teen die sterk persoonlikheid van haar aantreklike baas, veral as sy bewus word van emosies wat hy in haar ontketen. Gaan sy weer toelaat dat ’n man beheer neem van haar lewe? Mag sy die een man oordeel aan die hand...

About the Author

Rina Cilliers

Rina Cilliers

Rina Cilliers en haar man is afgetree tussen die mooie Hartenbos se duine. Sy leef haar uit in die skep en skryf van liefdesverhale en glo dat die liefde werklik enigiets kan oorwin.

Read more

More titles by this author

×