Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 3-6 Years, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Afrikaans
ISBN: 9781775840565
Published: April 2013
Imprint: Struik Nature
Page Extent: 48
Format: PDF
RRP 55.00

Meneer Koning se Ongelooflike Reis

Formats & Editions

Product Image
PDF
About the book

David du Plessis het ’n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasieë uit sy eie kinderjare. Dit vertel van ’n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgeleë Suid-Atlantiese eiland. Na verskeie avonture en teëspoed, sowel bo as onder die water, plaaslike dieretuin bestem is - tot Moeder Natuur ingryp. Die verhaal is kleurvol deur Du Plessis geïllustreer, met breë see- en landskaptonele wat die eindeloosheid uitbeeld waarin Meneer Koning gestrand is. In elke raam en op watter skaal ook al, word die leser se oog na die pikkewyn toe gelei met sy helderoranje oog, snawel en wangkleur. Die verhaal betrek heelparty diere uit die streek, onder meer walvisse, haaie en ander seevoëls, waaronder drie...

About the Author

David du Plessis

David du Plessis

David du Plessis has illustrated (and also written) a number of books for children. His sensitive, evocative illustrations of wildlife introduce young readers to the magic of nature. David du Plessis het ‘n aantal kinderboeke geskryf en geïllustreer. Sy sensitiewe, ontlokkende illustrasies van die natuurwêreld stel jong lesertjies aan die betowering van die lewe bekend.

Read more

More titles by this author

×