Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans, Young Adult
ISBN: 9780637003117
Published: September 2022
Page Extent: 120
Format: Paperback
RRP 240.00

My eerste Afrika-avontuur

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Die topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans! In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met ’n fiets te toer. Hy het gedink dit sal hom ’n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos. Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad toe, 14 kg ligter ná sy 36 500 km reis, deur vier-en-dertig lande. In sy boek vir volwassenes “Around Africa on my bicycle” laat Riaan die leser toe om die geswoeg, opgewondenheid en af en toe se angstigheid van sy reis te herleef

About the Author

Riaan Manser

Riaan Manser

Riaan Manser het opslae gemaak toe hy die eerste een in die wêreld geword het om met ’n fiets reg rondom die Afrika-kontinent te ry. Dié reis het hom presies twee jaar, twee maande en vyftien dae geneem – sonder hulp en stoksielalleen. Manser se prestasie het aan hom die titel “Out There Adventurer of the Year 2006” besorg. Jy kan alles oor sy ongelooflike avonture in sy boeke lees!

Read more
Martinus van Tee

Martinus van Tee

Martinus van Tee is ’n spotprenttekenaar, skilder en illustreerder. Hy spesialiseer in humoristiese illustrasie, en lewendige karikature, en werk in digitale en tradisionele media.

Read more

More titles by this author

×