Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415206225
Published: February 2015
Imprint: Umuzi
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 165.00

My groot vet Griekse egskeiding

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op ’n dag tuis kom en hoor Archie is weg in ’n luukse motor saam met ’n welbedeelde blondine.

’n Jaar later is Archie stééds weg. Hy stuur kriptiese boodskappe aan sy kinders en uiteindelik een aan sy prokureur waarmee hy Polly se aansoek om ’n egskeiding aanvaar. Toe daag hy nie op vir die hofverskyning nie, en Polly begin wonder of die man ooit nog lewe.

My groot vet Griekse egskeiding gaan oor die soeke na Archie, Polly se gesukkel om te skei, nuwe vriende en ’n ongelooflike nadraai. Pat Stamatélos se roman is deurspek van die humor en patos waarvoor sy bekend is.

About the Author

Pat Stamatelos

Pat Stamatélos

No biography available for this author.

More titles by this author

There are no more products for this author.
×