Mynie Steffens bely in haar eie woorde sy is ’n selferkende braaiverslaafde en kook al sedert sy 10 jaar oud was, op die vuur! “Alles smaak soveel beter as dit op die vuur gaargemaak word,” sê sy. “Ek soek altyd enige moontlike verskoning om ’n indrukwekkende, dag lange braai te reël.” Danksy die ervaring wat sy oor reis en braai opgedoen het tydens haar TV-kosmaakprogram “Speel met vuur”, asook deur spyseniering vir private braaigeleenthede, het Mynie besluit om haar idees verder te voer. Die resultaat is hierdie kookboek van braaiproe-spyskaarte – die beste braaivermaak ooit. Mynie nooi jou om pret te hê elke keer as jy braai, met alles van spyskaarttemas en smaaklike (dikwels onkonvensionele) resepte tot gepaste musiekspeellyste en prettige feite! Hetsy...
Mynie Steffens started cooking over fire when she was 10 years old and she hasn’t stopped. She has a braai cooking show on Via where she travels through the country, cooking weird foods over fire and meeting some very interesting people. She has also hosted international braai tasting events, as well as local ones.
Read more