Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776351961
Published: March 2022
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 94.00

Nommerpasdeksel

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Die man langsaan wil by haar intrek ... June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang word nie. Sy sukkel sedert haar man se dood om vir haar en haar tienerdogter, Keira, ʼn tuiste te skep en het haar eie geluk opsy geskuif. Totdat sy vir sexy Scott Hunter, die bekende televisieaanbieder, in ʼn kroeg ontmoet. Sy reisprogram is nie verniet so ʼn sukses nie. Daai hartlikheid en sjarme voor die kamera is nie aangeplak nie. Om nie van sy oorredingsvermoë te praat nie. Voor sy kan keer, trek sy na die perfekte huis vir haar en Keira én die verleidelike Scott is haar buurman ...

About the Author

Cecilia Nortjé

Cecilia Nortjé

Cecilia Nortjé is lektor in die week en skrywer oor naweke. Sy hou van katte, ’n blik skelm kondensmelk en vuurmaak met fynhoutjies en koerantpapier. Al beskryf sy haarself as sinies, het sy ’n groot swakplek vir romanse.

Read more

More titles by this author