Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie.
Was Louw in ’n ongeluk, het sy ’n affair, is sy ontvoer, aangerand, of erger, in die sandduine en bosse van die Kaapse Vlakte vir dood agtergelaat? Of het dit met hulle groot bekgeveg die oggend te doen?
Toe breek die nuus van ’n man wat in ’n Kaapse hotel vermoor is. Dieselfde hotel waar Louw was. Dieselfde aand as wat sy verdwyn het. Dieselfde man wat vroeër dié dag die gasspreker by haar werk was.
Het Louw iets met die moord te doen en vlug sy nou? Die polisie dink so. Of hou die verdwyning verband met haar ma wat een-en-twintig jaar gelede voor hulle huis in Tamboerskloof met motor en al gekaap...
Irna van Zyl is the author of the popular thrillers Dead in the Water and Death Cup. She is an award- winning journalist and media entrepreneur who headed up the magazines De Kat, Insig and Boeke-Insig. Before becoming a full-time writer, she was the executive director of a leading marketing agency. Irna was awarded the Order of Tafelberg for her business achievements. She lives in Cape Town.http://www.irnavanzyl.co.za/,
Read more