Wanneer Tertius de Klerk se nag van skande op die lappe kom, moet hy vlug: Weg van die drukkende universiteitsdorp waar hy geskiedenis aan verveelde studente doseer; weg van sy loopbaan wat bly taan; weg van sy vrou Alta wat hom gaan verbrysel as sy hom in die hande kry.
Hy kies die hasepad PatagoniĆ« toe ā nes sy oupagrootjie Basjan jare tevore. Hierdie dorre streek aan die suidelikste punt van Suid-Amerika het vir Basjan en honderde boere soos hy nĆ” die Boereoorlog uitkoms gebied.
Dit is hier waar Basjan nĆ” sy omswerwinge in diĆ© vreemde land ān plaas kon vestig.
Maar die geskiedenis herhaal homself: Tertius raak nie só maklik van sy vurige vrou ontslae nie. Alta sit haar lamsakkige man agterna, nes
Salome ā Tertius se oumagrootjie ā...
Maya Fowler is an award-winning author of four novels in English and Afrikaans. Her debut, The Elephant in the Room (Kwela, 2009) was shortlisted for the Herman Charles Bosman award, her two novels in Afrikaans have been shortlisted for the Sanlam Prize for Youth Literature and the mer prize, and she was the 2011 winner of the Maskew Miller Longman Award for Youth Literature.
Read more