Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Philosophy & Religion, Adult, Afrikaans
ISBN: 9780637003193
Published: October 2022
Imprint: LUCA
Page Extent: 588
Format: e-Book
RRP 300.00

Profesie-Bybel

Formats & Editions

About the book

Die Profesie-Bybel Nuwe Testament is die volledige 2020-vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Nuwe Testament saam met 50 artikels oor profesie - ’n eerste in Afrikaans! Elke Nuwe-Testamentiese Bybelboek is vergesel van ’n inleiding wat fokus op die profetiese inhoud en belang van daardie boek. Die 50 artikels dek profesieë en sluit temas in soos geheimenisse en profesie, die Kerk en profesie, die laaste dae, tekens van die tye, die Antichris, die merk van die dier, die Nuwe Jerusalem en veel meer. Profesie beslaan ’n groot gedeelte van die Bybel. ’n Bietjie meer as ’n kwart van die Skrif was profeties toe die Heilige Gees dit geïnspireer het. Vervulde profesie wys dat God getrou is om sy beloftes na te kom. Dit wys ook dat die Woord van God waar is....

About the Author

Die Bybelgenootskap van Suid Afrika

Die Bybelgenootskap van Suid Afrika

No biography available for this author.

More titles by this author