Penguin Random House South Africa

Categories: Business & Finance, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776092390
Published: June 2018
Page Extent: 216
Format: e-Book
RRP 185.00

Rand en sent

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG-program, is ’n onontbeerlike gids tot goeie persoonlike finansiële bestuur. Suzaan Steyn bring die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansiële instellings hier op ’n toeganklike wyse bymekaar. Die boek is ideaal vir lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van finansiële adviseurs of konsultante het nie. Raad word verskaf oor hoe om ’n begroting behoorlik op te stel – en te laat klop. Mense wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit dié aaklige spiraal te ontsnap en te begin spaar. Alles wat ’n mens oor eiendomsbeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker,...

About the Author

Suzaan Steyn

Suzaan Steyn

No biography available for this author.

More titles by this author

There are no more products for this author.
×