Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639606217
Published: April 2021
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 90.00

Reguit na my hart

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Saranie de Wet en die padmaker, Maynard Crafford, bots oor sy nuwe bouprojek in die Roggeveld. Sy moet keer dat bedreigde plantspesies nie deur swaar masjinerie vernietig word nie; hý wil net sonder inmenging sy projek betyds voltooi. Hy hou buitendien nie van vroue soos sy nie. Al ry sy ’n Bronco.

Met haar sterk onafhanklikheidsin probeer Saranie ongestoord haar werk doen.

Dit irriteer haar grensloos dat die rooikop haar verskeie kere uit ongemaklike situasies moet red, onder andere ’n kitsvloed en ’n fratssneeuval. En hoekom krap dit aan haar dat die man verloof is?

About the Author

Nellie Alberts

Nellie Alberts

No biography available for this author.

More titles by this author