Sasol Eerste Veldgids tot Slange & Ander Reptiele van Suider-Afrika bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die reptiele van die streek. Met behulp van volkleur foto’s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene reptielspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.
Tracey Hawthorne, a freelance writer and editor, has written for magazines and journals on a wide variety of subjects. She has authored, contributed to and edited many books, both fiction and non-fiction, given workshops on editing, and tutored aspiring writers.
Read more