Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 6-9 Years, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Nature & Natural History, Afrikaans
ISBN: 9781775840466
Published: March 2014
Imprint: Struik Nature
Page Extent: 56
Format: PDF
RRP 110.00

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto’s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.

About the Author

Cliff Turk

Cliff Turk

Cliff Turk het al meer as 1000 lesings oor 'n verskeidenheid astronomiese onderwerpe gegee en het ook talle naglugwaarnemings aan allerlei groepe aangebied. Hy is 'n erelid van die Astronomiese Vereniging van Suider-Afrika en het voorheen as voorsitter (1986€“1987), besigheidsbestuurder (1996€“2009) en eretesourier (2003€“2010) gedien. Hy is ook 'n lid van die Royal Astronomical Society in Londen, 'n lid van die British Astronomical Association en 'n erelid van die Hampshire Astronomical Group.

Read more

More titles by this author

×