Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415209189
Published: March 2016
Imprint: Umuzi
Page Extent: 296
Format: e-Book
RRP 245.00

Slaafs

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

’n Dag in die lewe van drie speurders van die Khayelitsha-polisiestasie is nie paintball speel nie. Vra maar vir kaptein Nicci de Wee, “Ounooi” soos haar kollega Blackie haar noem. Haar priestervriendin Sally sal dit beaam en so ook Peters, wat skaars sy oë van Nicci kan afhou.
Want in Khayelitsha is die Jane Does volop: daardie vroueslagoffers wat so sonder naam op die staatspatoloog se outopsietafel beland. Maar waarom was daar vreemde vesels in die keel van ’n meisie wat aan ’n oordosis sterf en hoekom het sy en ’n tweede slagoffer dieselfde tatoeëermerk?
Weldra daal Nicci en haar kollegas af in die donker onderwêreld van mensehandel, begelei deur die enigmatiese, en verleidelike, doktor Gigi Gerber, kenner op die gebied van slawesindikate. En...

About the Author

Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard is die skrywer van Troos vir die gebrokenes (Jan Rabie-Rapport-prys wenner), Grietjie se loutering, en die misdaadromans Vuilspel, Slaafs, Jagter en Lokval. Sy het in die regte aan Universiteit Stellenbosch studeer, waarna sy vir baie
jare as prokureur gewerk het. Bettina woon in die Overberg.

Read more

More titles by this author

×