Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Historical Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780143527152
Published: October 2012
Page Extent: 199
Format: e-Book
RRP 145.00

Sorg

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Sorg is ’n historiese roman, geskryf in die genre van magiese realisme. Die verhaal begin by die Skepping, toe die Khoi en San die koddige volstruis uitlag. Die Khoi skets die mitiese Groot Volstruis teen die muur van ’n grot in die Swartberge en die Groot Volstruis sweer wraak teen die mensdom wat hom gespot het. Die Groot Volstruis blaas sy giftige asem oor die Oudtshoorn-distrik van die negentiende eeu en dit tref veral vir Hendrik van der Westhuizen, volstruisveerbaron op sy plaas Sorgniet. Hendrik is getroud met die vooraanstaande Isabella Fourie, maar hy is verknog aan die bediende Eva Damon. Hendrik klou vas aan die patriargale gebruik dat ’n man vir sy vrou moet sorg, en Eva glo aan die Khoi en San se geloof dat Afrika self vir haar kinders sorg. Die Groot...

About the Author

Micki Pistorius

Micki Pistorius

Dr Micki Pistorius is an investigative psychologist who pioneered profiling in the South African Police Service, founding and heading the Investigative Psychology Unit for six years. Her books include the bestselling Catch Me a Killer (and its Afrikaans translation Skimme in die Skadu), Strangers on the Street, Fatal Females and Profiling Serial Killers, as well as the historical novel Sorg.

Read more

More titles by this author

×