Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult
ISBN: 9781779875709
Published: April 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Spoke van gister

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Kathleen Porter wil wegstap van haar familiegeskiedenis in Leydsdorp maar John Perkins oortuig haar om hul voorsate se verhale in die Bosvelddorpie te gaan naspoor. Al is daar net spoke oor.

Dit is die einste spoke, Ou Sandy en Karla, wat die verlede se geheime verklap. Kathleen besluit om as erfgenaam die oorgelewerde geskiedenis tot ’n einde te bring, maar haar hart wil saamspeel nie.

Gaan sy die lewendige spook uit John se die verlede kan besweer? En sal hulle hul verskille kan oorkom?

About the Author

Judy Troskie

Judy Troskie

Judy Troskie woon in die Bosveld waar menige liefdesverhaal gestalte kry in die romantiese atmosfeer om ’n kuiervuur.

Read more

More titles by this author