Penguin Random House South Africa

Categories: Klaskameraad, Literature & Literary Studies, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Teen, Afrikaans
ISBN: 9780637000192
Published: March 2023
Page Extent: 56
Format: e-Book
RRP 120.00

Studiegids

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Twee wêrelde is op die punt om te bots … Mitch het ’n knop op sy maag, hy weet iéts gaan gebeur. Iets sleg. En dan land die ruimtewesens in Deltaville en ontvoer inwoners van die dorp. Mitch en sy beste vriend, Lionel, besef dat dit hulle taak sal wees om die inwoners te red. Op die planeet Zenkion is Imke besig om oor die Blou Planeet, Aarde, te leer. Haar ma was ’n Aardling en dit beteken Imke is half-Blou Planeter, half-Zenkioniet. Al wat Imke wil doen, is om die blou waters van die Blou Planeet te sien. Sal sy die kans aangryp om na hierdie planeet te gaan? Al is die planeet besig om aangeval te word… Mitch en Imke se wêrelde ontmoet in hierdie verhaal oor ruimtereise, ruimtewesens en ’n soeke na die plek waar elkeen behoort.

About the Author

Alet Mihalik

Alet Mihalik

Dr. Alet Mihalik, voormalige onderwyseres en Afrikaansvakhoof, is 'n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding. Sy het haar doktorsgraad in letterkunde gedoen, was vakhoof by verskeie skole en het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf.

Read more

More titles by this author

×