Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Teen, Afrikaans
ISBN: 9780639603926
Published: August 2020
Page Extent: 107
Format: PDF
RRP 165.00

Studiegids

Formats & Editions

Product Image
PDF
About the book

Hierdie gids is geskryf met EAT-leerders in gedagte, maar bied net soveel toegevoegde waarde vir onderwysers wat Huistaalleerders onderrig. In beide gevalle gaan dit jou as opvoeder help om die roman vir jong lesers “opwindend” te hou en om Afrikaansperiodes meer interaktief te maak. Afgesien van algemene letterkundige onderwerpe soos Vertelinstansie en Karakters, word elke hoofstuk in Die ses weke van Thomas & Ella afsonderlik behandel. Jy kan dus besluit teen watter pas en met watter intensiteit jy die boek met jou klas wil behandel.

About the Author

Zelda Bezuidenhout

Zelda Bezuidenhout

Zelda Bezuidenhout is in Zambië gebore, maar het op Hennenman
in die Vrystaat grootgeword. Ná skool het sy B.A. Kommunikasiekunde
aan die P.U. vir C.H.O. (deesdae Noordwes Universiteit)
gaan swot en aan die einde van haar vierde jaar was
sy een van twaalf nagraadse studente landwyd wat gekies is
vir ’n reklame-internskap by die AAA (Association of Advertising
Agencies). Zelda het vir ‘n tweede keer as naaswenner in
LAPA se jeugromankompetisie van 2023 bekroon gewees met
haar hierdie jeugroman, “Quinn se jaar van kwik”. Sy het in 2018
gedebuteer met haar eerste jeugroman, “As mens geluk kon
proe”.

Read more

More titles by this author

×