Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Teen, Kinder & Jeug
ISBN: 9780637009355
Published: June 2025
Page Extent: 160
Format: e-Book
RRP 215.00

Suurlemoen!

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

DIE BOEK

Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin …

Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak.Neem jou tyd om lede vir jou band te kies.Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie.

Ons het al die reëls oortree …

Die verhaal begin met 'n humoristiese insident met ‘n beeldjie van Mozart en lipstiffie. Dit lei tot die ontstaan van die vier hoofkarakters, Tiaan, Zane, Bongani en Liezl, se band, Suurlmoen.

Zane is die moeilikheidmagneet wat baie spontaan is en ook baie vinnig verlief raak. Bongani is 'n karakter wat glad nie nonsens vat nie en bestuur die band soos sy die tromme speel – sterk en seker. Liezl is die slim en mooi meisie met die goue stem wat Tiaan en Zane se voete onder...

About the Author

Jaco Jacobs

Jaco Jacobs

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

Read more
Elsabe Milandri

Elsabe Milandri

No biography available for this author.

More titles by this author