Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Science Fiction & Fantasy, Adult
ISBN: 9780639605241
Published: September 2020
Page Extent: 288
Format: e-Book
RRP 280.00

Toekomsmens

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Pretoria, 2057. Dertig jaar ná Johannesburg in ’n spookstad verander het, word die Nuwe Republiek van Suid–Afrika deur die Toekomsparty en ’n Raad van Twaalf regeer. Kel de Jong werk as ’n programmeerder in die Intelligensieburo. Sy geordende lewe word in chaos gedompel wanneer ’n militêre observasiesatelliet ’n jong kind op die verlate N1 tussen Pretoria en Johannesburg ontdek. Op dieselfde dag word In–Grid, die Intelligensieburo se sentrale kunsmatige intelligensie, in ’n aanval vernietig. In chaos wat volg, aktiveer Kel In–Grid se prototipe en ontdek dat dit die herinneringe van Agnes Baumer bevat, ’n vroulike spioen in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Met behulp van tydreise ontdek Kel in die verre verlede die waarheid agter die gebeure...

About the Author

Isa Konrad

Isa Konrad

No biography available for this author.

More titles by this author

×