Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781432304355
Published: August 2014
Page Extent: 144
Format: e-Book
RRP 185.00

Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Enigeen wat met verlange terugdink aan ’n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of ’n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te hê! Vir diegene wat lief is vir tradisionele Suid-Afrikaanse kos sal hierdie resepte vir seker help om die verlange na geliefkoosde disse te stil. Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns is ’n versameling resepte wat die modern kok daartoe in staat stel om dieselfde heerlike maaltye voor te sit as dié wat ons voorouers geskep en geniet het. Die Suid-Afrikaanse kookkuns is ’n unieke vermenging van ’n verskeidenheid kulture – die Hollandse, Franse, Duitse en Britse setlaars, sowel as die Maleierslawe wat uit die Ooste hierheen gekom het, het almal hul eie gunstelingresepte na Suid-Afrika...

About the Author

Magdaleen van Wyk

Magdaleen van Wyk

No biography available for this author.

More titles by this author

×