Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415204429
Published: June 2011
Imprint: Umuzi
Page Extent: 224
Format: e-Book
RRP 145.00

Troos vir die gebrokenes

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Die geslagte vroue se wel en wee is veweef in dié verhaal van hoop waar hoop soms wil beskaam. Dit is dié vroue, en ’n hele gemeenskap in die Overberg, se verhaal. Daar is Lilly, met die voorkindjie, en die pastoor wat sy oog op haar het. Sy probeer ’n skuiling vir die dakloses oprig, maar teen groot weerstand in. En haar ma, Frieda Daniels: ’n raakvatter, voorvrou by die appelfabriek, by die gebedsgroep en met liefdadigheid. Maar sy het blou kolle op haar, en gekraakte ribbes. Frieda is ? sterk vrou, maar hiervoor meet sy verskonings uitdink. Frieda se grootmaak-ma, Antie Miena, moet magteloos toekyk, maar net tot op ’n punt. Een nag tree sy op, sy wat Frieda se beskermengel is, sonder om die gevolge te ontsien. Troos vir die gebrokenes gee ’n sondelinge binnekyk...

About the Author

Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard is die skrywer van Troos vir die gebrokenes (Jan Rabie-Rapport-prys wenner), Grietjie se loutering, en die misdaadromans Vuilspel, Slaafs, Jagter en Lokval. Sy het in die regte aan Universiteit Stellenbosch studeer, waarna sy vir baie
jare as prokureur gewerk het. Bettina woon in die Overberg.

Read more

More titles by this author

×