Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781779875242
Published: June 2024
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Vlinders en vonke

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Karo is ’n suksesvolle model en verloor haar hart op die man van haar drome. Wanneer hy ’n romantiese bootreis saam met sy beste vriende voorstel, is sy oortuig hy voer groot planne in die mou.
Hulle is egter skaars aan boord of Kabous moet terug vir dringende werksverpligtinge. Sy sit gestrand op die luukse Southern Star saam met sy vriende!
Veral Adam, sy bedorwe universiteitsvriend, werk op haar senuwees. Hoe gaan sy die reis saam met hierdie onuitstaanbare vent oorleef?

About the Author

El Bester

El Bester

Elsabé Bester is ’n storieverteller, skrywer en voormalige filmredigeerder. Sy en haar man woon en werk in die Karoo waar sy stories uitdink en ’n tuiste skep vir hul drie kinders en troeteldiere.

Read more

More titles by this author

×