Hoe kan Mirre haar man - ʼn befaamde huweliksberader - se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van ʼn disfunksionele gesin? As sy ’n klag van huishoudelike geweld lê sal André haar nooit vergewe nie. Vywervrou: Mirre is die tweede in Chanette Paul se trilogie. Die eerste titel is Vywervrou: Lira en die derde is Vywervrou: Corali. Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Therese Bam.
Chanette Paul is die bekende en gerekende skrywer van topverkopers soos Murasie, Marilyn en Offerlam. Sy woon op die Tuinroete saam met haar geliefde Blom. Anoniem, haar 50ste roman, is steeds ’n topverkoper.
Read more
No biography available for this author.