Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781432305277
Published: September 2014
Page Extent: 320
Format: PDF
RRP 425.00

Weber Braaibybel

Formats & Editions

About the book

Weber Braaibybel is ’n alles-in-een-gids meesterklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet. Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en -vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om ’n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van ’n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosaties, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s’mores, is hierdie boek propvol resepte vir...

About the Author

Jamie Purviance

Jamie Purviance

Jamie Purviance, a graduate of the Culinary Institute of America, is an accomplishedchef. The author of a number of best-selling cookbooks for the Weber company, he hashelped millions of people all over the world learn to barbecue like professionals.

Read more

More titles by this author

×