Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639607184
Published: June 2021
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 85.00

Weergalose Liefde

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Nie eers roem en faam kan jou beskerm teen verdriet nie. Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as ’n internasionale filmster. Haar terugkoms is egter drie weke te laat vir haar eie pa se begrafnis. Sy kan al die koue skouers en stille verwyte verduur, maar om weer in Eckhard du Toit vas te loop was die laaste ding wat sy verwag het. Hy is nie meer haar jeugvriend van ouds nie. Hy is verloof, en Danielle weet sy het hom genoeg reded gegee om nou sy afsydigheid te verdien. Almal dink mos sy het die wêreld aan haar voete. Net sy ken die waarheid wat soos ’n donker wolk hang en dreig om haar te verswelg – dié keer met ’n finaliteit waarvan sy nie sal kan ontsnap nie.

About the Author

Marie-Louise Cronje

Marie-Louise Cronjé

No biography available for this author.

More titles by this author