Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult, New Releases
ISBN: 9781779876355
Published: May 2026
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Wild klop die liefde

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Dr. Emma Retief, ’n wildsveearts, moet haarself in ’n manswêreld bewys. Sy koop ’n praktyk in haar tuisdorp, maar is nie voorbereid op die aantrekkingskrag tussen haar en haar buurman, Regardt, nie. Regardt het ’n reputasie as rokjagter, daarom bepaal hy hom nou by sy plaas en sy werk om wildstropers te stop. Hy glo hy kan dit beter as Emma doen en hulle stamp koppe. Emma begin ook twyfel aan Regardt se integriteit te midde van die wildsmokkelary. Gaan hulle die afstand tussen hulle kan oorbrug?

About the Author

Frida Z

Frida Z

Frieda Z is ’n gekwalifiseerde veearts van Suid-Afrika. Sy woon tans in Colorado, Amerika, maar kom jaarliks terug na Afrika. Haar passie vir die kontinent se mense en diere dryf haar om die boodskap teen wildstropery te versprei. Die wilde romantiek van Afrika en haar eie ondervindinge is die inspirasie vir haar stories.

Read more

More titles by this author

There are no more products for this author.
×