A braai is one of those things that gets better when more people pull up a chair.
There’s food to share, stories to tell, decisions to make and usually at least one plan that changes halfway through because somebody had a better idea.
Everyone adds their own flavour to the afternoon.
See what kind of braai personality comes through.

Time's up

Time's up
Pap en wors. Kerrie en rys. Brandewyn en rugby. Sekere dinge hoort net bymekaar. Maar daar is nie ’n beter kombinasie as vlymskerp humor en ’n gesellige braaivleisvuur nie. Juis daarom het Jan Braai en Idees vol vrees se Kobus Galloway kragte saamgesnoer vir ’n eerste in Afrikaans.
Hulle meng Jan se passie vir vuur en vleis met Kobus se ikoniese humor, en prut dan alles saam in een yslike swartpot van Suid-Afrikaanse geure. Blaai deur, lees mooi, lag lelik … en neem alles gerus met ’n knippie sout. Dié twee is immers altyd op hete kole.