Search for your favourite author or book

André Krüger

About 

André Krüger is die skrywer van Die twee lewens van Dieter Ondracek  (wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuutprys), Komplot  en ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid

Hy is gebore in Johannesburg waar hy in die regte en filosofie studeer. Ná jare verlaat hy sy beroep as prokureur om hom ten volle by die boekbedryf te skaar. Hy woon en werk tans in Stellenbosch.

Titles by this author

Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball...
Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball...