Search for your favourite author or book

Izak du Plessis

About 
Izak du Plessis is ’n radiojoernalis en aanbieder by RSG se nuusprogramme Monitor  en Spektrum .
 
In 2015 het hy ’n ATKV Mediaveertjie vir ’n reeks oor plaasaanvalle in die Oos-Vrystaat gewen, en in 2016 is hy aangewys as die Vodacom Nasionale Joernalis van die Jaar vir radiobydraes. Van sy gedigte is opgeneem in Nuwe stemme 5 .

Titles by this author

Lê hy dood iewers in ’n mynskag? Of het hy die hasepad gekies terwyl aanklagte...
Hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. Geleidelik...
Hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. Geleidelik...