Search for your favourite author or book

Johan Kruger

About 

Johan Kruger se mees onlangse roman, Die dag van die Lord, het in 2015 by Umuzi verskyn. Hy is die skrywer van vier jeugromans, ’n speurroman, twee historiese romans en verskeie kortverhale.

Sy roman Die vloek is in 2012 vir ’n ATKV-woordveertjie benoem. In sy vrye tyd vermaak hy sy kleinkinders met kulkunsies.

Titles by this author

Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die...
Lord Kitchener se Anglo-Boereoorlog het Andries Fourie se lewe verbrysel: hy was tien toe hy...