South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Rita van Dyk

About 
Rita van Dyk is the author of several bestsellers, including: The Mpumalanga Travel Guide, The Backpacker’s Cookbook, The 4x4 Cookbook and The 4x4 Safari Cookbook. She is well qualified to write a book on safari cooking as she cooked for Penduka Safaris during the early 90s as a freelancer, visiting remote places in Botswana, Namibia and Zimbabwe. She was also the food editor for WegRy/DriveOut magazine for three years. She lives, with her husband, on a farm in the Rhenosterspruit Nature Conservancy.
 
Rita van Dyk is die outeur van verskeie topverkopers, onder andere The Mpumalanga Travel GuideThe Backpacker’s Cookbook, Die 4x4 Kookboek en Die 4x4 Safari Kookboek. Sy is die regte persoon om oor safari-kookkuns te skryf, aangesien sy tydens die vroeë 1990’s vir Penduka Safaris op ’n vryskut-basis gekook het terwyl hulle na afgeleë plekke in Botswana, Namibië en Zimbabwe gereis het. Sy was ook kosredakteur vir Wegry/DriveOut-tydskrif. Sy bly saam met haar man op ’n plaas in die Rhenosterspruit-natuurreservaat.

Titles by this author

Bundu Food for the African Bush is the Leatherman of cookery books! If you love the...
Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as’t ware die nutsman van resepteboeke! As...

Die 4x4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4...