Search for your favourite author or book

Jan Braai Junior (Afrikaans e-boek)

ISBN 
9781485900382
Format 
Epub
Recommended Price 
R230.00
Published 
September 2023
About the book: 
Jan Braai Junior  is ’n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin Jan Braai Junior geniet.
 
Jan Braai is die mens in die wêreld met wie die meeste onderhoude oor die onderwerp van braai gevoer word, en hy het dus ’n goeie begrip van wat mense oor braai wil weet. As ’n televisie-aanbieder en stigter van Nasionale Braaidag het hy wyd in Suider-Afrika en die wêreld gereis, en dikwels, op baie verskillende plekke en met behulp van verskillende tegnieke, saam met uiteenlopende mense gebraai.
 
Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en bekostigbare bestanddele. En met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior jou die eerste
treë laat gee om die res van jou lewe soos ’n kampioen te braai!
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Comprehensively revised, expanded and updated, this compact guide makes the ideal travelling...
For kids, by kids! with a little help from Ms Sibalicious! Let’s Cook is jam-packed with...
Sasol First Field Guide to Spiders & Scorpions of Southern Africa  provides...
Siya ‘Slikour’ Metane is a musician and entrepreneur best known as one of the...