Search for your favourite author or book

Die Lang man sonder skaduwee

Wyse woorde oor alternatiewe genesing en beterskap

“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om ’n stram geselskap aan die gang te kry.
 
Met dié raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek ná die verskyning van Kruidjie roer my,  haar boek oor Karookruie wat sy plek as ’n klassieke werk in Afrikaans ingeneem het.
 

Kompetisie

Drie gelukkige wenners kan elkeen ‘n kopie van Die Lang man sonder skaduwee  en Kruidjie roer my  wen!  Voltooi die kompetisievorm voor 28 Februarie 2018 om in te skryf.  Bepalings en voorwaardes geld

*Verpligte velde