DIE GIDS
Die Tippie doen wiskunde-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Elkeen van die Tippie doen wiskunde-reekse het ‘n onderwysersgids waarin die 10 boeke per reeks tot die fynste detail bespreek en verduidelik word. Die onderwysersgids sal onderwysers en ouers toerus met omvattende en praktiese verduideliking en raad oor hoe om wiskundige konsepte op 'n eenvoudige, praktiese en prettige manier aan leerders te verduidelik.
Feitlik elke bladsy van elkeen van die 10 wiskundeboeke per graad, word breedvoerig verduidelik aan die hand van die volgende afdelings:
* Toerusting wat nodig is...
No biography available for this author.