Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 9-12 Years, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Afrikaans, Coming Soon!, Klaskameraad
ISBN: 9781997498438
Published: March 2027
Page Extent: 64
Format: Paperback
RRP 180.00

Die wilde avonture van Zukka

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Zeandré wil baie graag ook ʼn hondjie hê wat sy beste maatjie sal wees. Dan kry sy gesin vir Jukka, ʼn Boston-terriër met houding en ʼn gewoonte om ʼn rits winde te los. Gou besef hulle hulle kan met mekaar “praat” en die avonture van span Zukka begin. Terwyl hulle op ʼn safari in hul boomhuis is, gebeur ʼn eienaardige ding – duiwe omsingel hul skuiling. Die duiwe se aanval is grillerig en dreigend. Zeandré dink aan ʼn blink, maar gevaarlike plan. Sal hulle uit die geveerde geveg kom of gaan die duiwe hulle laat les opsê?

==

Zeandré very badly wants a dog that can be his best friend. Then the family gets Jukka, a Boston terrier with an attitude and a habit of frequent farting. Zeandré and Jukka soon realise they can “talk” to...

About the Author

Felicia Snyman-Du Toit

Felicia Snyman Du-Toit

No biography available for this author.

Chane  Brits

Chané Brits

Chané Brits is 'n illustreerder en gegradueerde van Open Window, Skool vir Kuns, met 'n lewenslange liefde vir teken en storievertelling. As 'n kind in hart en siel, was sy nog altyd gefassineer deur die illustrasies in prenteboeke en die manier waarop dit stories tot lewe bring. Toe sy ontdek dat sy haar passie vir teken in 'n beroep kan omskep, het sy dadelik geweet dit is wat sy wil doen.

Sy geniet dit om stoute karakters met unieke persoonlikhede te skep en haar eie kinkel aan stories te gee. Haar werk word geïnspireer deur vriendskap, fantasie en die eindelose moontlikhede van verbeelding. Deur haar illustrasies hoop sy om wêrelde te skep wat nuuskierigheid prikkel, 'n glimlag op lesers se gesigte bring en hulle herinner aan die magic van 'n goeie storie.

Read more

More titles by this author

×