Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781485904311
Published: February 2020
Page Extent: 288
Format: e-Book
RRP 295.00

Geen engel nie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel.

“Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball,” lag die een. “Ek scheme dié Randfontein cat is nie te bad nie.”

Omdat ek ’n soort van pinball wizard was, het hulle my nie so geboelie soos vir my kleinboet Johnny nie.

Ná ’n lewe in die skadus neem ’n man stelling in, rewolwer in die hand, om sy allerlaaste misdaad te pleeg.

Terwyl hy in ’n donker sitkamer wag, loop sy herinneringe wye draaie: na harde grootwordjare in Randfontein en Germiston se strate, waar selfs jou eie familie jou kon bloedmond slaan. Hy onthou die Suid-Afrika waarin hy...

About the Author

Andre Kruger

André Krüger

André Krüger is the author of the novels Die Twee Lewens van Dieter Ondracek (winner of the UJ Debut Prize), and Komplot. He was born in Johannesburg. He studied law and philosophy. He practiced as an attorney until the madness finally left him in 2005, when he entered the book trade. Currently he manages a bookstore in Stellenbosch.

=====

André Krüger is die skrywer van Die twee lewens van Dieter Ondracek (wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuutprys), Komplot en 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid. hy is gebore in Johannesburg waar hy in die regte en filosofie studeer. Ná jare verlaat hy sy beroep as prokureur om hom ten volle by die boekbedryf te skaar. Hy woon en werk tans in Stellenbosch.

Read more

More titles by this author

×