
André Krüger is the author of the novels Die Twee Lewens van Dieter Ondracek (winner of the UJ Debut Prize), and Komplot. He was born in Johannesburg. He studied law and philosophy. He practiced as an attorney until the madness finally left him in 2005, when he entered the book trade. Currently he manages a bookstore in Stellenbosch.
=====
André Krüger is die skrywer van Die twee lewens van Dieter Ondracek (wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuutprys), Komplot en ‘n Redelike hoeveelheid moeilikheid. hy is gebore in Johannesburg waar hy in die regte en filosofie studeer. Ná jare verlaat hy sy beroep as prokureur om hom ten volle by die boekbedryf te skaar. Hy woon en werk tans in Stellenbosch.