Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799381962
Published: December 2016
Imprint: Romanza
Page Extent: 126
Format: e-Book
RRP 90.00

Liefde op ’n skinkbord

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Zoë en haar sus Suzelle is op soek na “die Een”. Hulle maak ’n lysie van dié perfekte man, maar Zoë kom gou agter dat sy heeltyd wens dat Helgaard al die regmerkies op die lysie sal kry.

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×