Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799377897
Published: February 2016
Imprint: Romanza
Page Extent: 125
Format: e-Book
RRP 90.00

Die Rooikop se lot

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Karlien trek die kortste lootjie van die verpleegsters by die kliniek. Nou moet sý die befoeterde man met die gebreekte been in kamer sestien versorg. En hy is moeilik! Maar ook so aantreklik …

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×