Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Science Fiction & Fantasy, Adult
ISBN: 9781770227361
Published: September 2014
Imprint: Zebra Press
Page Extent: 160
Format: e-Book
RRP 100.00

Idees Vol Vrees Volume 4

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword. Hy het nou 190 000 aanhangers op Facebook, teenoor 80 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n reusegunsteling onder Suid-Afrikaners.

Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se...

About the Author

Kobus Galloway

Kobus Galloway

Kobus Galloway started drawing at the age six, and after school he studied graphic design. He now lives in Cape Town, where he works as an illustrator and infographic designer for Media24’s weekly publications. Kobus is the creator of Idees Vol Vrees, which has quickly become the most popular Afrikaans cartoon series in the world. In his spare time Kobus is a stand-up comedian and freelance designer/illustrator. He is the owner of Komedie Media CC and has worked with local comedians, actors and musicians.

Read more

More titles by this author

×