Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776092161
Published: July 2017
Imprint: Zebra Press
Page Extent: 168
Format: e-Book
RRP 100.00

’n Wolf in skaapsklere

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak.

In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en met ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Dié boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds ’n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat dié pragtige skat van...

About the Author

Kobus Galloway

Kobus Galloway

Kobus Galloway started drawing at the age six, and after school he studied graphic design. He now lives in Cape Town, where he works as an illustrator and infographic designer for Media24’s weekly publications. Kobus is the creator of Idees Vol Vrees, which has quickly become the most popular Afrikaans cartoon series in the world. In his spare time Kobus is a stand-up comedian and freelance designer/illustrator. He is the owner of Komedie Media CC and has worked with local comedians, actors and musicians.

Read more

More titles by this author

×