’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,
wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n
Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief
aan die storie deel te neem!
Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige
kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige
illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.
Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en
gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar
lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente
van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe
en, uiteindelik, oorwinning!
Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike
Afrika-verhaal'-reeks, wat in die...
Charles de Villiers worked in computer systems design and is a published science writer. His ready and whimsical sense of humour finds focus in children's verse.
Read more
Claire Norden has made a name for herself in the field of children's book illustration, and her bold, colourful artwork is widely known and loved.
Read more