Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799359732
Published: June 2013
Imprint: Romanza
Page Extent: 126
Format: e-Book
RRP 90.00

Kans van ’n leeftyd

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Milla is mooi en amper op pad rak toe. Sy is ’n sakevrou en het geen begeerte na kinders nie. Sy kan nie wag vir die dag wat sy haar oupa se sakeryk oorneem nie.
Tot Roland uit die niet verskyn en haar oupa hom aanstel in die pos waarop Milla haar oog het. Roland dink glad nie soos Milla oor kinders en professionaliteit nie.
Maar teen die tyd wat Milla onder sy towerspel beland, dink hy reeds Milla is ’n hartelose vrou. En dit terwyl hy juis haar oë kom oopmaak het!

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×