Penguin Random House South Africa

Izak du Plessis

Izak du Plessis

Izak du Plessis is ‘n radiojoernalis en aanbieder by RSG se nuusprogramme Monitor en Spektrum . In 2015 het hy ‘n ATKV Mediaveertjie vir ‘n reeks oor plaasaanvalle in die Oos-Vrystaat gewen, en in 2016 is hy aangewys as die Vodacom Nasionale Joernalis van die Jaar vir radiobydraes. Van sy gedigte is opgeneem in Nuwe stemme 5 .

Titles By this Author​

×