Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Marieta McGrath

Marieta McGrath

Marieta McGrath het op ‘n plaas in Namibië grootgeword en woon deesdae in Somerset-Wes saam met haar gesin. Sy was nog altyd lief vir tale en bring ná skool ‘n jaar in Duitsland deur. Haar naskoolse studies is in Molekulêre Biologie, maar met haar kinders se geboorte begin sy al meer op kreatiewe skryfwerk fokus. Verskeie van haar gedigte verskyn in versamelbundels wat deur bekende digters saamgestel is, waarvan twee in die hoërskoolbundel Tyd is ‘n B**ksem en ander belaglik lekker tekste. Sy het ook al twee keer landswye limeriekkompetisies gewen. Humor, glo sy, kan die wêreld verander, en haar wens is dat haar skryfwerk hoop en vreugde sal bring.

Titles By this Author​

×