Penguin Random House South Africa

Nick Newman

Nick Newman

Nick Newman is ’n passievolle, ervare voëlkyker wie se belangstelling in voëls en hul gedrag deur sy pa se veldwerk aangewakker is. Hy staan aan die stuur van die Newman-familiebesigheid, wat hulle daarop toespits om die voëlkykgemeenskap te groei met behulp van Kenneth Newman se ikoniese en gewilde reeks voëlkykhulpbronne.

Titles By this Author​

×