Penguin Random House South Africa

Noreen Nolte

Noreen Nolte

Noreen Nolte woon in die Boland saam met haar gesin. Haar jeugromandebuut, Om te dans, het in 2017 verskyn. Noreen se liefde vir woorde kom al van haar kinderdae in ‘n huis vol boeke. Sy het in 1995 in Somerset-Wes gematrikuleer en in 2002 haar meestersgraad in voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch behaal. Sy het vir ‘n paar jaar in die voedselbedryf gewerk, totdat sy as balletonderwyseres gekwalifiseer het om haar jarelange liefde vir ballet uit te leef. Sy het die lekkerte van boeke van voor af saam met haar kinders ontdek, wat haar aan die skryf gekry het.

Titles By this Author​

×