Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Philip de Vos

Philip de Vos

Philip de Vos is ’n oud-onderwyser, oud-operasanger, fotograaf en skrywer van Afrikaanse en Engelse gedigte en kinder- en jeugverhale. Hy is veral bekend vir sy ligte rympies asook limerieke. Verder is hy ook ‘n rymvertaler en skrywer en radio-aanbieder van reekse oor klassieke komponiste.

Titles By this Author​

×