Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 9-12 Years, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Afrikaans, Coming Soon!, Klaskameraad
ISBN: 9780637009034
Published: March 2027
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 170.00

500+ grappe

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Hoe laat is dit onder die see?
Seewier.

Ons almal wil graag ʼn muskiet
vermoor weens sy toonvaste lied,
maar laat ek jou leer:
ʼn Haelgeweer
is nié hoe die daad moet geskied.

'n Splinternuwe versameling gesinsvriendelike humor, perfek vir enige geleentheid! Hierdie boek is propvol pa-grappies, limerieke, woordspelings, klop-klop-grappies en nog baie meer – en waarborg ure se lag vir kinders én volwassenes. Of jy nou jou eie dag wil opkikker of ’n hele groep wil vermaak, hierdie is die grapboek waarna jy kan gryp vir ’n lekker dosis pret en giggels!

===

A brand-new collection of family-friendly humour, perfect for any occasion! Packed with dad jokes,...

About the Author

Marieta McGrath

Marieta McGrath

Marieta McGrath het op 'n plaas in Namibië grootgeword en woon deesdae in Somerset-Wes saam met haar gesin. Sy was nog altyd lief vir tale en bring ná skool 'n jaar in Duitsland deur. Haar naskoolse studies is in Molekulêre Biologie, maar met haar kinders se geboorte begin sy al meer op kreatiewe skryfwerk fokus. Verskeie van haar gedigte verskyn in versamelbundels wat deur bekende digters saamgestel is, waarvan twee in die hoërskoolbundel Tyd is 'n B**ksem en ander belaglik lekker tekste. Sy het ook al twee keer landswye limeriekkompetisies gewen. Humor, glo sy, kan die wêreld verander, en haar wens is dat haar skryfwerk hoop en vreugde sal bring.

Read more
Nadia du Plessis

Nadia du Plessis

Nadia du Plessis is a freelance illustrator and graphic designer specialising in children's, adult, and educational publishing, bringing stories to life through illustration, cover design, typesetting, and marketing assets.

She has illustrated seven books and collaborated extensively with author Jaco Jacobs on multiple children's titles.

Her work includes Krok en Dil, a Pendoring Award-winning title, and The Great Storybook Heist, designed as a dyslexia-friendly reading experience.

Nadia has collaborated with leading South African publishers including Pan Macmillan South Africa, LAPA Uitgewers, NB Publishers, Vivlia Publishers, as well as book cover design collaborations with Liquid Type Publishing.

She creates visually engaging, inclusive, and professionally crafted design work across print and digital media.

Read more

More titles by this author

×